Print

God is sending you an invite. Do you see it?

Written by Francois Carr. Posted in English

Sometimes we find it hard to believe and trust the Lord, not so much because of the things that we see but because of the things we fail to see. This truth came to me during a recent preaching tour in the USA. I was working on my emails and attached to one of the emails was a bill that needed to be paid immediately and I had no funds to do so. My immediate response was to complain (in my prayer) and ask why now and why me and how we would pay this bill.

When Jesus was faced with a problem, He trusted in, relied on and put His entire weight upon His Father. He lived in and by and through His Father (John 6:57), trusting His Father to take care of His problem and I needed to do the same. After praying, I walked towards the front of the Hotel, where I was staying, to get some coffee. As I was walking a thought came to my mind that changed the way I looked at that bill. That bill was not my problem! It was His problem! He would take care of it, but I needed to trust in Him, rely on Him and put my entire weight upon Him. In fact, that bill was His invite for me to join Him in working more deeply in my life, by strengthening my faith. It was not really a problem but it was an invitation. God allows a crisis in order to bless and do a miracle. He was sending me an invite to join Him!

Gideon saw it

There was a crisis in the land of Israel. The people were reduced to live in caves like trapped animals (Judges 6:2). God allowed the Midianites - a nomad people - and their allies to ravage the land through plundering raids, creating havoc and causing great impoverishment (6: 3-6). The people of Israel were crying out to the Lord, as people usually do when they are in trouble. Although they showed no sign of repentance, their affliction still moved His heart and God sent them prophets to warn them but they did not listen and give attention to His voice (6: 7-10).

As a result of not listening and responding to God, the Lord rebuked them (6:7- 10) and the people felt that the Lord had forsaken them (6:13) with the feeling that God didn't care about them anymore. Because He still cared and wanted to show mercy, God then turned to a farmer in Manasseh (6:11-14) to become the deliverer of His people. Although Gideon was a coward, he saw what was really happening – he realized that God was chastening the nation and he perceived the crisis from 'God's perspective'. He realized that it was His invitation to repent, and turn to Him, and experience once again the blessing, miracle and the salvation of the Lord.

Gideon did not complain but had the courage to ask a question openly that many were afraid to ask: "If God is with us, why then has all of this happened and where are all the miracles, which our fathers told us about?"

God then met with Gideon, dealing with all his questions and doubts, causing him to understand that God cared (6:1-13), He knew what He was doing (6:14-24), He would take care of Gideon (6:25-32) and the nation and keep His promises (6:33-40).

Do you see it?

Today, we see many people, marriages, families, and nations all over the world experiencing poverty, hardships, persecution and many trials of faith. We try to reason, understand, ignore, blaming God and others or trying to find a way to get out, trying to make it better. Gideon encountered God's miracle and was used by God because he understood the real meaning and significance of the 'crisis' and trials of faith as God's invite to join Him.

Could it be that God is sending you a problem, a bill or a crisis of belief as His invitation to take you to the next level in your walk with Him or use you to bring comfort to the weary (Matt 11:28)? Maybe God just wants you to know that He cares, He knows what He is doing and will take care of your need but that He is waiting for you and me to accept His invitation?

Isn't it then time to stop for a moment and take a deep 'look' at your life, marriage, family, church or nation and what you are currently experiencing, realizing God has invited you to see a miracle and blessing?

His blessing and miracle awaits you. How long will you wait for it?

Print

Waarom strompel as jy kan sweef?

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

Waarom strompel as jy kan sweef?
"…maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie." - Jes. 40:31

Christen, is jy moeg? Is jy ontmoedig? Is jy oorweldig? Gereed om die handdoek in te gooi?
Met tye voel ons moontlik so uitgeput en gespanne dat ons nie seker is of ons kan deurdruk of net die volgende tree kan gee nie. Dit is net werk, werk, werk of spanning en een krisis op die volgende soos ons onsself vir die bediening en vir mekaar gee.

Ons gee konstant ons tyd en geld en word afgemat na liggaam en siel, soms in moedeloosheid en mislukking, en tog, volgens Jesaja 40:31, kan ons altyd deur die vreugde en krag van ons Here gedra word en nooit geestelik uitgeput raak nie.
In Jesaja 40 sien ons dat Israel van ouds 'n moeilike en haas onmoontlike taak in die gesig staar. As mens jou oë oor hierdie hoofstuk laat gly, kom verskillende omstandighede waarin die mense van Israel hulle bevind, na vore:

  • omstandighede agter hulle (vers 1-11),
  • omstandighede voor hulle (vers 12-26) en
  • in hulle self (vers 27-31)

Die finansiële krisis, 'n toenemende skuldlas en hoër lewenskoste, die verlede, hede en toekoms is nie gegewes nie en die ewigveranderende omstandighede is vir baie onseker. Dit is egter wat in ons harte gebeur wanneer ons die omstandighede toelaat om besorgdheid, angs en kommer te verwek, wat ons verhouding met God en ons lewenservaring bepaal.

Instede daarvan om die Grootheid van God te besing, kla ons oor ons omstandighede en die feit dat dit lyk of God ons vergeet het. Dis of Hy nie bewus is van waardeur ons gaan of enige besorgdheid het t.o.v. ons probleme, oortrokke bankrekening en gebrek aan kontantvloei in besigheid nie. God weet hoe ons voel en hoeveel ons die dag van môre vrees en Hy is meer as gewillig en in staat om in elke behoefte te voorsien.

Ongelukkig leef ons in 'n generasie wat nie daarvan hou om te wag nie. Ons jaag deur die lewe sonder om tot stilstand te kom. Moontlik laat God ons huidige omstandighede toe ten einde ons pas te vertraag, sodat ons op Hom kan wag. Moontlik sê Hy vir ons dat ons nie hemelsingesteld genoeg is nie, dat ons nie hoog genoeg sweef nie. Ons werk hard en het goed gewerk en het selfs suksesvol gewerk, maar ons gemeenskap met God is nie so deernisvol as wat dit behoort te wees nie, so God roer die nes (d.w.s. omstandighede, krisisse of uitdagings).

Die woord 'wag' suggereer nie dat ons rondsit en niks doen nie. Dit beteken dat ons 'n verwagting moet hê, dat ons moet opkyk en ons hoop in God moet vestig vir alles wat ons nodig het (Jes. 26:3).

Die woord 'vernuwe' beteken om te verander of om te ruil; om met hernude sterkte en krag te dink en op te tree. Dis soos om ou klere uit te trek en nuwe kledingstukke aan te trek. Hoe meer ons tyd maak en wag op die Here, hoe meer ontvang ons die krag en mag om die uitdagings van die lewe te trotseer. God is meer as gewillig en in staat om te help, maar Hy wag vir ons.

Indien ons op die Here wag, maak Hy dit vir ons moontlik om te sweef wanneer daar 'n krisis is, om te hardloop wanneer die uitdagings baie is en om daagliks getrou te stap in die aktiwiteite en kwessies van die lewe. Hy sal ons help om hoër te vlieg en vinniger te hardloop.
Kind van God, ek weet nie waardeur jy op die oomblik gaan nie, maar ek weet beslis dat God jou gees wil vernuwe. Hy wil jou help om jou las te dra en jou seën met alles wat in die Here Jesus beskikbaar is (Ef. 3:20). Hoekom neem jy nie 'n oomblik en dink na oor jou lewe nie? Sweef jy met God of is hy aanhoudend besig om jou nes te roer omdat Hy vir jou wag?

Dit is my gebed dat die Here jou moed sal gee om jou probleme en uitdagings in die oë te kyk; dat Hy jou wysheid sal gee in wat jy moet doen, krag om dit te doen en die geloof om op Hom te vertrou, teen Hom aan te leun en in Hom te rus. Bedink en deurbid die volgende Skrifte:

"Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie." Ps. 55:23 (Nuwe Vertaling)

"Die einde van alles is naby. Daarom moet julle selfbeheers en nugter wees, sodat julle kan bid." 1 Pet. 4:7 (Nuwe Vertaling)

"Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk." Spr. 16:3 (Nuwe Vertaling)

Geliefde van God, waarom strompel as jy met Hom kan sweef?

Print

Let op die gaping

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

mind-the-gap-01Gedurende ‘n onlangse preektoer in Nederland het ek die woorde “Mind the Gap” op ‘n paar kennisgewings gesien, sowel as oor die luidsprekerstelsel gehoor. Dis om mense te waarsku om op te let vir of bewus te wees van die opening tussen die sypaadjie en die bus of trein wanneer hulle inklim of uitklim. Dit het my herinner aan ‘n ervaring jare gelede.

Ek het laat een nag op Oliver Tambo Lughawe in Johannesburg vir n Ukraïniese leraar gewag wat op een van ons HeartCry byeenkomste sou praat. Ek het die man nog nooit voorheen ontmoet nie en het hom nog net op ‘n foto op die webtuiste van die Bybelskool waar hy bedien het, gesien. Daar was baie mense rondom my, maar nie een het soos my gas gelyk nie. Toe die aankomssaal heeltemal leeg geloop het, het ek ‘n man daar sien staan. Ek het hom genader en besef dat dit die leraar moet wees, maar dat hy glad nie soos die man op die foto op die webtuite gelyk het nie. Op ‘n opmerking daaroor, het hy geantwoord dat dit sy pa was wat die vorige prinsipaal van die Bybelskool was en die webtuiste is nog nie intussen verander nie. Ek het hom om verskoning gevra dat ek nie ‘n bordjie met sy naam op gehad het nie, omdat ek gedink het dat ek hom sou herken.

Toe ek na ‘n foto van myself kyk wat ons in ‘n onlangse promosie kennisgewing gebruik het en na die prentjie soos ek nou lyk, het ek skielik besef dat daar ‘n “gaping” tussen die twee is. My hare is baie minder en grys hare kruip orals deur. Ons sien so baie foto’s van beroemde en bekende mense in dagblaaie, tydskrifte en op die telvisie wat so mooi en jonk lyk, amper asof sonder vlek en rimpel. Maar nou en dan verskyn hulle ‘per ongeluk’ sonder grimering en sonder enige foto manupilering en dan is daar ‘n gaping tussen die prentjie in die werklikheid en dit wat gepubliseer word.

Print

Short Bio of R.A. Torrey

Written by Francois Carr. Posted in English

RA TorreyReuben Archer Torrey: Congregationalist, evangelist; born at Hoboken, New Jersey [United States], January 28, 1856. He was graduated from Yale University (B.A., 1875) and from the theological department there (B.D., 1878), and studied at the universities of Leipsic and Erlangen. He was pastor of the Congregational Church, Garrettsville, Ohio (1878-82), Open Door Church, Minneapolis (1883-86); superintendent of the Minneapolis City Missionary Society (1886-89); pastor of People's Church, Minneapolis (1887-89); superintendent of Chicago Evangelization Society and Moody Bible Institute (1889-1908), having meanwhile been pastor of the Chicago Avenue Church, Chicago (1894-1905); and since December, 1901, has been engaged in evangelistic work, part of the time in a tour of the world, preaching in China, Japan, Australia, Tasmania, New Zealand, India, Germany, in the United Kingdom, and at home.

Print

Bio of James O Fraser

Written by Francois Carr. Posted in English

By Stuart Simpson, actor portraying James Fraser in Breakthrough

At the age of 20, James Fraser had a very promising future. Soon to become an honors student in engineering, a field of study which at the beginning of the 20th century held immense prospects world wide, and with the gifting to become a concert pianist, Fraser's career plans seemed clear. However, the words contained in a small booklet given to him by a fellow student challenged his life-plan assumptions down to the core.

Print

A Heart that is Devoted to Him

Written by Francois Carr. Posted in English

“And because lawlessness will be increased, the love of many will grow cold” (Matt 24:12)- NSV

We currently live in a time of moral and spiritual decay in the midst of a flourishing spiritual era where literally thousands of people rush to services and spiritual activities.  To move away from God does not start with incorrect conduct.

Print

Weerstand teen Huisgodsdiens?

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

Ons oupas en oumas het nog van huisgodsdiens as ‘boekevat’ gepraat.  Almal in die huis het geweet wat gaan gebeur as oupa sê: ‘Laat ons boekevat’.   ’n Plaaslike musikant het nou onlangs  in Pretoria ’n pragtige musiekstuk gespeel op ’n klein antieke huisorreltjie.  Die orreltjie het behoort aan Paul Kruger, eertydse president van Suid-Afrika.  Die huisorreltjie is gebruik  wanneer hulle daagliks as huisgesin uit die Bybel gelees, gesing en saamgebid het.  Gesamentlike aanbidding en huisgodsdiens was so deel van ons ouers en voorgeslagte se lewens, en dit was iets wat daagliks as prioriteit beoefen is en sigbaar was vir almal om te sien.

Print

Waarom Huisgodsdiens?

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

Hierdie woorde van die Here moet julle lewe vul ... Leer dit vir jou kinders deur met hulle daaroor te praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan. (Deut. 11:18–19; lees ook Deut. 6:6-10)

My helderste en kosbaarste herinneringe is dié tye wat ek as seuntjie saam met my grootouers deurgebring het. Ek onthou Ouma se vol koekblik in die spens. Veral onthou ek hoe Oupa na aandete, nadat hy die Bybel van die rak afgehaal het, ’n gedeelte daaruit vir ons voorgelees het. Daarna het hy vir ons gebid. Vir hom was die Bybel die lewende Woord ...

Print

Mooi woorde en motiewe en ons voorbeeld dra krag in praktyk; of nie?

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

If a parent be not visible in earnest, it cannot be expected that the child will be also- John Angell James

Die media was vol die afgelope tyd van rampartytjies wat skeef geloop het.  Een jong man het gesterf en twee meisies wat gedans het op ‘n boer se plaas, het in die hof geeindig na ‘n wilde nagpartytjie.   Dit het my laat dink aan ons motiewe en voorbeeld van ons as ouers.

Elke Sondag word kinders by die kerk afgelaai vir Sondagskool en ouers wag dan in die motors en lees solank die Sondagkoerant of kom haal hulle weer.  Ouers se motief mooi en daarop gerig om hulle kinders deur die kerk te kry en geestelik op te voed, maar dink nie dat hulle eie geestelik lewens en voorbeeld  is belangrik of onder die oog van hulle kinders nie.

Print

Ons toekomstige erflating

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

“Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daarvan nie afwyk nie”.  (Spreuke 22: 6)

Geestelike opvoeding in die huis is ’n belegging wat gemaak word deur ouers in die hoop dat hulle kinders eendag, wanneer hulle die huis verlaat, sal voortgaan om die Here te dien. Dit is nie net ’n belegging in die lewens  van ons geliefdes en gesin nie, maar ook in die toekoms en voortbestaan van die Christelike godsdiens en is ‘n bousteen van ons gemeenskap en land.  Daar is ’n duidelike verbintenis tussen die kwaliteit van die geestelike lewe van ons geliefdes en kinders en die geestelike opvoeding en voorbeeld wat hulle tuis ontvang het.
Print

God is besig om vir jou ‘n uitnodiging te stuur. Herken jy dit?

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

Soms vind ons dit moeilik om te glo en die Here te vertrou, nie soseer as gevolg van die dinge wat ons sien nie maar omdat daar dinge is wat ons nie kan sien nie. Hierdie waarheid het tot my gekom gedurende 'n onlangse bedieningstoer in die VSA. Ek was besig om my e-posse deur te werk toe ek 'n aanhangsel ontdek wat 'n rekening was wat ek dadelik moes betaal en ek het nie die fondse gehad om dit te doen nie. My onmiddellike reaksie was om te kla (in my gebed) en te vra hoekom nou en hoekom ek en hoe ons die rekening sou betaal.

Toe Jesus met 'n probleem gekonfronteer was, het Hy vertroue gehad in, staatgemaak op en Sy hele gewig op Sy Vader geplaas. Hy het in en deur Sy Vader geleef (Joh. 6:57), en Sy Vader vertrou om Sy probleem uit te sorteer. Ek moes dieselfde doen. Nadat ek gebid het, het ek na die voorkant van die hotel gestap waar ek gebly het om koffie te kry. Terwyl ek geloop het, het 'n gedagte in my hart opgekom wat die manier hoe ek na die rekening gekyk het, eensklaps verander het. Daardie rekening was nie my probleem nie! Dit was Sy probleem! Hy sou dit hanteer, maar ek moes Hom vertrou, op Hom staatmaat en my hele gewig op Hom plaas. Eintlik was daardie rekening Sy uitnodiging vir my om saam met Hom te werk om dieper in my lewe te werk deur my geloof te versterk. Dit was nie regtig 'n probleem nie maar dit was 'n uitnodiging. God laat 'n krisis toe ten einde te seen en 'n wonderwerk te doen. Hy was besig om vir my 'n uitnodiging te stuur om saam met Hom te werk!

Gideon het dit ingesien

Daar was 'n krisis in die land van Israel. Die mense was ingeperk en moes soos diere in grotte woon (Rig. 6:2). God het die Midianiete – 'n nomadiese stam – en hul bondgenote toegelaat om die land te verteer deur plundertogte wat chaos veroorsaak het en erge armoede tot gevolg gehad het (6:3-6). Die mense van Israel het na God uitgeroep, soos wat mense normaalweg doen wanneer hulle in die moeilikheid is. Maar alhoewel hulle geen berou getoon het nie, het hulle swaarkry tog Sy hart geroer en God het profete na hulle toe gestuur maar hulle het nie geluister nie en nie op Sy stem ag geslaan nie (6:7-10).

As gevolg van ongehoorsaamheid en onwilligheid om Sy roepstem te beantwoord, het die Here hulle bestraf (6:7-10) en die mense het gevoel dat die Here hulle verlaat het (6:13) en dat Hy nie meer vir hulle omgegee het nie. Omdat hy egter steeds vir hulle omgegee het en aan hulle genade wou betoon, het God hom na 'n boer in Manasse gewend (6:11-14) om die bevryder van Sy mense te word. Alhoewel Gideon 'n lafaard was, het hy gesien wat regtig aan't gebeur was – hy het besef dat God besig was om die nasie te straf en hy het die krisis uit 'God se perspektief' gesien.

Hy het besef dat dit Sy uitnodiging was om hulle te bekeer en na Hom te draai en om weereens die seen, wonderwerke en die bevryding van die Here te ervaar. Gideon het nie gekla nie, maar hy het die moed gehad om openlik te vra wat baie te bang was om te vra: "As God vir ons is, hoekom dan het al hierdie dinge gebeur en waar is al die wonderwerke waarvan ons vaders ons vertel het?"

God het met Gideon ontmoet en met al sy vrae en twyfel gedeel. Hy het hom laat verstaan dat Hy omgegee het (6:1-13), dat Hy geweet het wat Hy doen (6:14-24), dat Hy Gideon en die nasie sou versorg (6:25-32) en dat Hy sy beloftes sou nakom (6:33-40).

Sien jy dit?
Vandag sien ons dalk baie mense, huwelike, gesinne en nasies oor die wereld heen wat armoede, swaarkry, vervolging en baie toetse van geloof ervaar. Ons probeer beredeneer, verstaan, ignoreer en God en ander blameer of probeer 'n weg uit vind om dit beter te probeer maak. Gideon het God se wonderwerk teegekom en was deur God gebruik omdat hy die ware betekenis en belangrikheid van die 'krisis' en toetse van geloof gesnap het – dit was God se uitnodiging om saam met Hom te werk.

Kan dit wees dat God vir jou 'n probleem stuur, 'n rekening of 'n geloofskrisis wat Sy uitnodiging is om jou na die volgende vlak op jou pad saam met Hom te neem of jou te gebruik om troos aan die uitgemergeldes te bring (Matt. 11:28)? Dalk wil God net dat jy weet Hy gee om, Hy weet wat Hy doen en sal in jou behoeftes voorsien maar hy wag vir jou om Sy uitnodiging te aanvaar? Is dit dan nie tyd om vir 'n oomblik te stop en intens na jou lewe, huwelik, familie, kerk of nasie of wat jy huidiglik beleef te kyk en te besef dat God jou uitgenooi het om die wonderwerk en seen te sien nie? Sy seen en wonderwerk wag op jou. Hoe lank sal jy daarvoor wag?

Is dit dan nie tyd om vir 'n oomblik te stop en intens na jou lewe, huwelik, familie, kerk of nasie of wat jy huidiglik beleef te kyk en te besef dat God jou uitgenooi het om die wonderwerk en seen te sien nie?

Sy seen en wonderwerk wag op jou. Hoe lank sal jy daarvoor wag?

 

Print

Why walk when you can soar?

Written by Francois Carr. Posted in English

"But they that wait upon the Lord shall renew their strength; they shall mount up with wings as eagles; they shall run, and not be weary; and they shall walk, and not faint."
-Is. 40:31

Christian, are you tired? Are you discouraged? Are you overwhelmed? Are you ready to throw in the towel?

At times we may feel so worn out and stressed that we are not sure if we can go on or simply take the next step. It is just work, work, work or stress and one crisis after the other as we give ourselves to the ministry or to one another. We constantly give our time and money, becoming weary in body and mind. Sometimes we suffer due to despair and failure, and yet, according to Isaiah 40:31 we are never to be weary in spirit - we are always to be carried on in the joy and strength of our Lord.

As we study Isaiah 40 we see that Israel of old faces a difficult task and a seemingly impossible tomorrow. A casual reading of Isaiah 40 highlights different circumstances of the people of Israel:

  • circumstances behind them (verses 1-11),
  • circumstances before them (verses 12-26) and
  • within them (verses 27-31).

The financial crisis, increasing debt and living costs, the past, present and tomorrow are not promised and these ever-changing circumstances are uncertain for many. However, it is what happens in our hearts - when we allow the circumstances to cause concerns, anxiety or worries - that determines our walk with God and our experience.

Instead of praising the Greatness of our God, we complain about our circumstances and the fact that it seems as if God has forgotten us. We presume that He is unaware of what we are going through or has no concern whatsoever about our problems, overdraft and lack of cash flow in business.

We live in a generation that does not enjoy waiting. We rush through life without stopping. Maybe God is allowing our current circumstances to slow us down, so that we can wait upon Him. Maybe God is saying that we are not heavenly-minded enough, not soaring high enough. We work hard, well and even successfully but our fellowship with God is not as tender as it ought to be, so God stirs the nest (i.e. circumstances, crises or challenges).

God knows how we feel, and how we fear the day of tomorrow and He is more than willing and able to meet our every need (Phil. 4:19)!

The word 'wait' does not suggest that we sit around and do nothing. It means to expect, to look up and to hope in God for all that we need (Is. 26:3).

The word 'renew' means to change or to exchange and renew strength and power (as putting off old clothing and putting on a new garment). So, as we make time and wait upon the Lord, we receive the strength and power to face the demands of life. God is more than able and willing to help with such demands, but: He is waiting!

As we wait upon the Lord, He enables us to soar when there is a crisis, to run when the challenges are many and to walk faithfully in the everyday activities and demands of life. He will help us to fly higher and run faster.

Child of God, I do not know what you are going through at the moment but I do know that God wants to renew your strength. He wants to help carry your burden and bless you with all that is available in the Lord Jesus (Eph. 3:20). Why don't you take a moment and reflect upon your life? Are you soaring with God or is God constantly stirring your nest, waiting for you to WAIT upon Him?

It is my prayer that the Lord will give you courage to face up to your problems and challenges; that He will give you wisdom in what you need to do, strength to do it and the faith to lean and trust and rest in Him. Ponder and pray through the following Scriptures:

"Casting the whole of your care (all your anxieties, all your worries, all your concerns, once and for all) on Him, for He cares for you affectionately and cares about you watchfully. – 1 Pet. 4:7 (Amplified Bible, see also Psalm 55:22)

"Roll your works upon the Lord (commit and trust them wholly to Him; He will cause your thoughts to become agreeable to His will, and) so shall your plans be established and succeed." – Prov. 16:3 (Amplified Bible)

So, why walk when you can soar with Him?

 

Print

Minding the Gap

Written by Francois Carr. Posted in English

mind-the-gap-01During a recent preaching tour in Netherlands, I saw the sign and heard the words, Mind the Gap over an intercom several times. It serves as a warning to people as they step off from the pavement into a bus or a train, to be careful not to step into the empty the space in between. It reminded me about an incident and experience that I had several years ago.

I was waiting late one evening on the Oliver Tambo Airport in Johannesburg for a Ukrainian Pastor, that were coming to speak at our Heart Cry meetings. I have never met this man and have only seen his picture on the website of the Bible School where he ministers. Many people were waiting to meet arriving passengers, but no one looked like my guest. When the arrival hall was completely empty and all people left I saw a man just standing there. When I approached him, I realized that this was the Pastor but he didn’t look like the picture on the website. He said: “It is a picture of my father, who was the previous Principal of Bible School and it has not changed yet”. I apologized for not having a sign with his name on, as I thought that I would recognize him from his website picture.

Print

About James O Fraser

Written by Francois Carr. Posted in English

First years in Yunnan

Born in London in 1886, he became a graduate engineer. However in 1908 he dedicated his life to missionary work and joined the China Inland Mission. He arrived in China at the age of 22 and traveled from Shanghai to Hong Kong and then to the mountainous region of China's far southwest.

He was forced by the chaos accompanying the Chinese revolution of 1911 to divide his time between Yunnan Province and Burma. He learned the language of and commenced his work among the Lisu, a Tibeto-Burmese minority people who lived in the high mountains along the borders of the two countries. Fraser had arrived in Yunnan in 1910, and spent nearly thirty years working among the Lisu. Fraser is best known for the alphabet he created for the Lisu, often referred to as the Fraser alphabet. It was designed for purpose of translating the New Testament into the Lisu language. Fraser also designed a written musical notation for transcribing the Lisu's oral history songs.

Print

Laat Jesus jou storm stilmaak

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

Matt 14: 22-26

Inleiding

Ek was oor die afgelope paar jaar bevoorreg om tydens besoeke aan Israel in die Voetspore van ons Here te stap.  By een van daardie geleenthede het ons aanboord van ’n houtboot by Kapernaum gegaan om op die See van Galilea te seil vir ’n uur van stille oordenking.

Print

‘n Hart wat verkleef is aan Hom

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

“en omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel” (Matt 24: 12)

Ons beleef tans ‘n periode van morele en geestelike verval ten midde van ‘n geestelike bloeityd waar letterlik duisende mense stroom na dienste en geestelike aktiwiteite. Om van God weg te beweeg, begin nie met verkeerde optredes nie.

Dit is altyd ‘n geleidelike proses en begin wanneer ons hart begin verkoel,

Print

Wees sterk en vol moed

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

Die nuwe jaar het pas afgeskop en ons is alreeds volstoom aan die gang, programme is  volbespreek en die welkome rustyd van Desember voel soos eeue gelede.  Die uitdagings en krissise van die lewe is onafwendbaar en is werklik besig om ons tot die uiterstes te beproef.

Die Amerikaanse kolonies was in ‘n oorlog gewikkel met die Engelse en gevaar en onsekerheid het van oral oor gedreig.  Thomas Paine het in 1776 hulle lewensomstandighede mooi saamgevat in ‘n pamplet en dit as volg beskryf: “These are the times that try men’s souls”.

Ons mense en hul gesinne is vermoeid, belas, bang, moedeloos, verward en selfs depressief.  Die huidige ekonomiese resessie, agterstand van skuld (weens die resessie) en die verwagte  tariewe in die nuwe jaar skep nuwe uitdagings vir ons.  Die vyand wat ons vrede, rus en hoop aanval en daarop gerig is om ons te vernietig; is die vyand van onsekerheid.

Print

Manne wat kan sien?

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

Een van die twaalf stamme van Israel was Issaskar.  Hulle seuns het aangemeld vir oorlog en was deel van Koning Dawid se weermag.  Hulle kon almal baie goed veg, maar het egter nie bekend geword vir hulle vermoe om te kan veg nie.  Hulle het iets anders gehad.

“en van die seuns van Issakar, met kundige insig wat die tye betref, om te weet wat Israel moes doen”  ( 1 Kron 12: 32)

Die seuns van Issaskar het twee eienskappe gehad wat hulle laat uitstyg en onderskei het bo al die ander stamme tydens die oorloe van Israel.

  • Hulle het kundige insig gehad rakende die tye waarin hulle geleef het en kon dus sien wat die ander saam met hulle nie kon sien nie.
  • Hulle het geweet wat moes gedoen word en leiding in die stryd gegee.

 

Print

‘n Moeder en Vrou- ‘n Geskenk van God

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

Dit is weer Mei-maand.  Dit is die tyd van die jaar wat die media en veral die vroue tydskrifte ons herinner aan Moedersdag.  ‘n Tyd wat ons opnuut weer laat dink, selfs terugdink en verlang na ons kinderjare, ons skooljare en ons eerste huweliksjare.  Ons dink terug aan die liefde en opofferring van ‘n ouma, ‘n moeder en ons ou vroutjies.   Valentynsdag is pas verby waar ons blomme, kaartjies en sjokalade gekoop het om op ‘n praktiese en heel dikwels romantiese wyse ons liefde betoon het.  Sommige het selfs ‘n spesiale ete of wegbreek naweek beplan om alleen te wees.

 

Print

Is jy ‘n Metgesel in en vir jou familie?

Written by Francois Carr. Posted in Afrikaans

God se doel is om elkeen van ons te verander sodat ons aan die beeld van Sy seun gelykvormig kan word (Ro 8: 29) en Hy ons kan gebruik om tot seen te wees vir andere in die wereld.  Elke mens het dus ‘n doel en speel ‘n belangrike rol in die koninkryk van God en Sy missie.

Elkeen se opdrag verskil van mekaar.  Sommige is ook belangriker as andere, maar almal word deur God gebruik.  Dit is nie wat ons vir God doen nie, maar wat God in ons en deur ons doen wat saak maak.  Die Here het ons doelbewus inter-afhanklik gemaak van mekaar sodat ons mekaar kan help en ondersteun om Sy opdrag uit te voer.   Ons het almal verhoudings waarvan die vlakke verskil van mekaar.  So het ons duisende kennisse, baie vriende, selfs vennote en selfs metgeselle.

  • ‘n Kennis is iemand wat ons ken, maar min van weet
  • ‘n Vriend is iemand met wie ons ons hartsverlange kan deel
  • ‘n Vennoot is iemand wat ons doel en ons belange deel

 


© Francois Carr