Print

Israel and Petra

Written by Francois Carr. Posted in Tours

Afrikaans

Beleef God in die Voetspore van Jesus

Saam met Dr Francois Carr na Israel en Petra - 19-29 April 2015

Kom laat ons optrek na die berg van die Here, na die huis van die God van Jakob, dat Hy ons Sy weë kan leer en ons in Sy paaie kan wandel". Jesaja 2:3 

Liewe Pelgrim: Ons wil u uitnooi om saam met ons 'n lewensverandere Pelgrimstog in die Voetspore va Jesus na die Beloofte Land te onderneem. Kom stap saam met duisende ander pelgrims in die Voetstappe van die Here Jesus. Dit is 'n wonderlike ervaring-maar nie so wonderlik soos om nuwe en vars voetstappe van Hom vandag te beleef en ervaar nie. Ons sal verskeie historiese plekke besoek, op plekke staan waar Jesus mense se lewens aangeraak en verander het, en ook die geleentheid kry om self by hierdie plekke opnuut met die Here Jesus te ontmoet. Dit is nie dus net nog 'n toer nie, maar 'n Pelgrimstog waar ons meer kan leer van die gebruike en gewoontes van mense van die Bybellande en waar ons geloof versterk kan word.Ons het alreeds begin bid vir die groep wat die Here wil saamvoeg op hierdie reis en sien daarna uit om saam met jou op te trek na die Berg van die Here. 
Fanie en Ingrid

Bespreek jou plek vandag. Voltooi die registrasievorm en betaal R2500 Deposito!

 TOER PROGRAM EN HOOGTEPUNTE

Dag 1 Sondag 19 April
Vertrek vanaf Oliver Tambo Lughawe in Johannesburg met die Egiptiese Lugredery, MS 840 om 21H45.

Oornag- Aan Boord (Aandete/Ontbyt)


Dag 2 Maandag 20 April
Ons arriveer vroegoggend in Kairo vanwaar ons ons aansluitingsvlug 4D54 haal na die Ben Gurion Lughawe in Tel Aviv (Israel) om 09H00. Ons arriveer in Israel om 11H00.
Ons beweeg deur die doeane en lughawe beheer, ontmoet ons gids en drywer en vertrek
op ons Pelgrimstog. Ons sien.
Caesarea- Gebou deur Koning Herodes
Berg Karmel- Elijah en die Baalprofete
Nazareth-Village, kinderjare van Jesus
Kana-Jesus se eerste wonderwerk
Oornag-Tiberias (Ontbyt/Aandete)
Dag 3 Dinsdag 21 April
Galilea- Bootvaart op die See van Galilea
Nof Ginosar-Besoek die Ancient Jesus Boat
Capernaum- Stad van Jesus
Berg van Saligsprekinge –Salig is hulle…"
Tabgha-wonderwerk van die broodjies en vissies
Jordaan River-tradisionele doopplek
Ons geniet 'n heerlike visete -St Petersvissie
Oornag-Tiberias (Ontbyt/Aandete)
Dag 4 Woensdag 22 April
Na 'n heerlike Israeli ontbyt en nagrus vertrek ons in die rigting van die Dooie See. Bet Shean- laaste dae van Koning Saul
Jericho-die oudste stad in die wêreld

Berg van Versoeking-Jesus versoek
Dooie See-laagste plek op die aarde
Ons is res van die dag vry om te dryf op die Dooie See.
Oornag-Dooie See (Ontbyt/Aandete)

Dag 5 Donderdag 23 April
Masada-Herod se paleis
En Gedi Springs en Oasis- Psalm 23
Ons reis na Jerusalem en besoek: Qumran-Dooie See Boekrolle en Video Herberg van die Goeie Samaritaan
Israel Museum- Jerusalem in Jesus se tyd
Oornag- Jerusalem (Ontbyt/Aandete)

Dag 6 Vrydag 24 April
Olyfberg-Jesus se intog in Jerusalem
Paternoster-waar Jesus Sy dissipels die Onse Vader geleer het
Dominus Flevit-Jesus ween oor Jerusalem
Tuin van Getsemane-Jesus se worsteling
St Peter's of Gallicantu-Peter verloen Jesus Bethlehem- Geboortekerk van die Here Jesus
Skaapherdersvelde
Westelike Muur in aand en Tonnels
Oornag- Jerusalem (Ontbyt/Aandete)
Dag 7 Saterdag 25 April
Tempelberg-Plek van 1ste en 2de Tempel Davidson Museum- Suidelike Trap en Video
Zion en Bo Vertrek
Stad van Dawid- 3 D Video
Hezekiah's tonnel, Bad van Siloam
St Anne Church, Bad van Bethesda
Antonia Fortress "Kyk dit is die man Holy Sepulcre, Inkopies in die ou stad
Protestant Via Dolorosa, Tuingraf met Nagmaal Oornag-Jerusalem (Ontbyt/Aandete)

Dag 8 Sondag 26 April

Beersheva, Timna (tabernakel in die wildernis)
'Sunset Cruise'op die Rooi See
Oornag- Eilat (Ontbyt/Aandete)

Dag 9 Maandag 27 April
Onderwater See Akwarium te Eilat. Ons word
oorgeplaas via die Arava Grenspos na Petra.
Oornag-Petra (Ontbyt/Aandete)
Dag 10 Dinsdag 28 April 
Besoek Petra, ook bekend as die Roosstad. Ons word oorgeplaas na die lughawe vir ons aandvlug na Kairo vanwaar ons ons aansluitingsvlug haal na Johannesburg. Oornag-Aan Boord (Ontbyt/Aandete) 

Dag 11 Woensdag 29 April
Ons arriveer om 09H00 terug in Suid-Afrika na 'n heerlike ervaring en wonderlike
belewenis.

Download Israel Toer Brosjure 

English

Encounter God in the Footsteps of Jesus
Israel and Petra with Dr Francois Carr

19-29 April 2015

"Come ye, and let us go up to the mountain of the Lord, to the house of God and He will teach us of His ways, and we will walk in His paths". Isaiah 2: 3

Join me as we take a life-­‐changing pilgrimage in the Footstep of our Lord and Savior to the Holy Land. When you come to Israel with me, you will not only visit powerful historical sites, but you will also see where Jesus encountered people and left them forever changed, and be prepared for God to uniquely encounter your life in those same places, leaving you just as changed as the people in Biblical times. Francois.

Day 1 Saturday 18 April
We depart with Egypt Air from Oliver Tambo Airport in Johannesburg with our overnight flight to Cairo in Egypt. Overnight on Board (DB)

Day 2 Sunday 19 April
We arrive early morning in Cairo in Egypt. We board our connecting flight to Ben Gurion Airport in Tel Aviv (Israel). We meet our Israeli representative and begin our Pilgrimage. We travel along the Mediterranean Coast and visit: Caesarea -­‐ Built by King Herod Mount Carmel -­‐ Elijah met prophets of Baal Nazareth -­‐ Village and boyhood home of Jesus Cana -­‐ site of Jesus' first miracle Overnight -­‐ Tiberias Leonardo Hotel (Breakfast/Dinner)

Day 3 Monday 20 April
Galilee -­‐ Boatride on Sea of Galilee Nof Ginosar -­‐ Visit the Ancient Jesus Boat Capernaum -­‐ Town of Jesus Mount of Beatitudes –"Blessed are the…" Tabgha -­‐ miracle of the loaves and fishes Enjoy fish lunch -­‐ St Peters Fish Magdala -­‐ house of Maria Overnight -­‐ Tiberias Leonardo Hotel (Breakfast/Lunch/Dinner)


Day 4 Tuesday 21 April
Jordan River-­‐renew baptism vows Oasr al Yahud -­‐ place where Israel cross over into the Promised Land. Jericho-­‐the oldest city in the world Mount of Temptation-­‐Jesus tempted Dead Sea-­‐lowest spot on earth We are free to float on the Dead Sea. Overnight -­‐ Dead Sea Royal Hotel (Breakfast/Dinner)

Day 5 Wednesday 22 April

Masada -­‐ Herods palace,last Roman stronghold and Ahava Dead Sea factory We travel to Jerusalem, seeing and visit: Inn of the Good Samaritan Bethany -­‐ Lazarus Tomb, Mary/Martha Israel Museum -­‐ Jerusalem in time of Jesus Overnight -­‐ Jerusalem Hotel Ramada (Breakfast/Dinner)

Day 6 Thursday 23 April
Temple Mount -­‐ site of the Temple Western Wall and Tunnel City of David -­‐ 3 D Movie Hezekiah's tunnel -­‐ wet or dry Pool of Siloam Davidson Museum -­‐ Southern Steps and movie Mount Zion -­‐ area of the Last Supper Cardo and Nehemiahs Broad Wall Bethlehem-­‐ Church of Nativity Shepherds Field Overnight -­‐ Jerusalem Hotel Ramada (Breakfast/Dinner)


Day 7 Friday 24 April
Mount of Olives -­‐ Triumphal Entry Paternoster -­‐ Jesus taught his disciples to pray Dominus Flevit -­‐ Jesus wept over Jerusalem Garden of Gethsemane -­‐ Jesus' agony St Peter's of Gallicantu -­‐ Peter denied Jesus 3x St Anne Church, Pool of Bethesda Antonia Fortress "Behold the Man" Protestant Via Dolorosa Shopping in the old city Garden Tomb Communion Celebration Overnight -­‐ Jerusalem Hotel Ramada (Breakfast/Dinner) 

Day 8 Saturday 25 April
Timna-­‐Tabernacle in the Wilderness Lunch Cruise on Red Sea Arava Border post to Jordan Transfer to Petra, overnight Overnight-­‐Petra (Breakfast/Dinner)

Day 9 Sunday 26 April

Visit Petra and transfer to airport for flight to Cairo for our connection flight to Johannesburg. Overnight-­‐On Board (Breakfast/Dinner)

Day 10 Monday 27 April
We arrive in Johannesburg at 08:05 full of memories of Israel, encountering the Lord.


Download Israel Tour Brochure 


© Francois Carr