Our Family

Francois Carr Family

English

Francois

Francois is currently the Director of Heart Cry Africa and Te Deum Tours, and when he is not in the office, he travels to teach and preach on Encountering God more intimately. To date his ministry has led him to preach and minister in twenty- five foreign countries.

Dorothea

Dorothea and Francois have been married since 1991. She is a retired social worker. She supports Francois in the ministry of Heart Cry, plays an active role in the administration of their Te Deum Tours traveling company and maintains house and home.

Leone

Leone is 18 years old and is a vital part of the Carr family. She loves the Lord and is conducting child services and teaches Sunday school. She plans to attend a Bible School for 1 year after completing school, before she starts to study Law at the University of Pretoria, South Africa.

Afrikaans

Francois

Francois is huidiglik die Direkteur van Hear Cry Africa en Te Deum Toere. Wanneer hy nie in die kantoor is nie, reis hy om te preek en lering te gee oor ‘n meer intieme ontmoeting met God. Tot hiertoe het sy bediening daartoe gelei dat hy in meer as vyf en twintig oorsese lande bedien en gepreek het.

Dorothea

Dorothea en Francois is sedert 1991 getroud. Sy is ‘n oud maatskaplike werker. Sy ondersteun Francois in die bediening van Heart Cry, hanteer die administrasie van hul Te Deum Tours reismaatskappy en behartig die huishouding.

Leone

Leone is 18 jaar oud en is ‘n integrale deel van die Carr familie. Sy is lief vir die Here, is ‘n Sondagskool onderwyser en is betrokke by kinderbediening en – dienste. Sy beplan om na skool ‘n Bybelskool vir een jaar by te woon, voor sy Regte aan die Universiteit van Pretoria, Suid Afrika wil studeer.


© Francois Carr